Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liegbek
liegbek [boodskap #148062] Di., 27 Mei 2025 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liegbek
Afbreking: lieg•bek
Samestelling: lieg + bek


Selfstandige naamwoord: liegbek
Meervoud: liegbekke
Verkleinwoord: liegbekkie
Meervoud van verkleining: liegbekkies

Betekenis:
• Iemand wat jok/lieg (leuens vertel).

Gebruik:
• Jy kan nie 'n woord glo wat uit die liegbek se mond kom nie.

Sinoniem:
• grootprater
• leuenaar
• spekskieter

Vertaling:
Engels: liar
Nederlands: leugenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bobbejaantou
Volgende onderwerp: grapkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 08:40:05 UTC 2025