| bobbejaantou [boodskap #148061] |
Di., 27 Mei 2025 18:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24236 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bobbejaantou
Afbreking: bob•be•jaan•tou
Samestelling: bobbejaan + tou
Selfstandige naamwoord: bobbejaantou
Meervoud: bobbejaantoue
Betekenis:
• Een van verskeie slingerplant wat in bome opgroei.
Gebruik:
• Bobbejaantoue is aggressiewe rankers wat op bome parasiteer.
Verwant:
• bosdruif
• bostou
• giftou
• melktou
• osdoring
• wildedruif
Vertaling:
Engels: monkey rope
Nederlands: apentouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|