Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uurwerk
uurwerk [boodskap #148055] Ma., 26 Mei 2025 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uurwerk
Afbreking: uur•werk
Samestelling: uur + werk


Selfstandige naamwoord: uurwerk
Meervoud: uurwerke
Verkleinwoord: uurwerkie
Meervoud van verkleining: uurwerkies

Betekenis:
• 'n Toestel wat tyd meet of aandui.

Gebruik:
• Die kerkgebou is eers later van sy statige toring met uurwerk voorsien.

Sinoniem:
• chronometer
• horlosie
• klok
• oorlosie
• sandglas
• tydhouer
• tydmeter
• wekker

Hiponiem:
• glasuurwerk
• sanduurwerk
• slingeruurwerk

Afgelei:
• uurwerkmaker

Vertaling:
Engels: time piece, clock, watch
Nederlands: uurwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woelgees
Volgende onderwerp: statig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:36:07 UTC 2025