| miltsteek [boodskap #148048] |
So., 25 Mei 2025 12:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
miltsteek
Afbreking: milt•steek
Samestelling: milt + steek
Selfstandige naamwoord: miltsteek
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Steekpyn in die sy (die sogenaamde miltstreek), 'n oefening-verwante, verbygaande abdominale pyn.
Gebruik:
• Hoewel 'n miltsteek seer is en letterlik jou asem kan wegslaan, waai dit gewoonlik ná 'n blaaskans oor.
Vertaling:
Engels: side stitch, splenic stitch
Nederlands: zijsteek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|