Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraamrok
kraamrok [boodskap #148046] So., 25 Mei 2025 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kraamrok
Afbreking: kraam•rok
Samestelling: kraam + rok


Selfstandige naamwoord: kraamrok
Meervoud: kraamrokke
Verkleinwoord: kraamrokkie
Meervoud van verkleining: kraamrokkies

Betekenis:
• 'n Wye rok vir 'n verwagtende vrou.

Gebruik:
• 'n Goeie kraamrok is een van die moet-hê's tydens swangerskap.

Vertaling:
Engels: maternity dress
Nederlands: zwangerschapsjurk, positiejurk, mammakjole

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: warmwatersak
Volgende onderwerp: mombakkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 23:48:37 UTC 2026