Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volhard
volhard [boodskap #148041] So., 25 Mei 2025 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volhard
Afbreking: vol•hard
Samestelling: vol + hard


Werkwoord: volhard
Verlede tyd: het volhard

Betekenis:
• Om ondanks probleme voort te gaan; standvastig of koppig volhou met wat begin is.

Gebruik:
• Maar wie tot die einde toe volhard, sal gered word. [Matteus 10:22]

Sinoniem:
• aanhou
• deurdruk
• koershou
• toewy
• uithou
• vasbyt
• vaskleef
• vasstaan
• volhou
• voortbeur
• voortgaan
• weerstaan

Afgelei:
• volharder
• volharding

Vertaling:
Engels: to persevere, persist
Nederlands: volharden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaskleef
Volgende onderwerp: kussingsloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 03:44:35 UTC 2025