Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleefmyn
kleefmyn [boodskap #148039] So., 25 Mei 2025 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleefmyn
Afbreking: kleef•myn
Samestelling: kleef + myn


Selfstandige naamwoord: kleefmyn
Meervoud: kleefmyne
Verkleinwoord: kleefmyntjie
Meervoud van verkleining: kleefmyntjies

Betekenis:
• 'n Bom wat aan iets geheg word en daaraan vaskleef totdat dit ontplof.

Gebruik:
• Die winkelsentrum is ontruim en die bomeenheid ontbied nadat 'n kleefmyn in 'n badkamer ontdek is.

Vertaling:
Engels: adhesive mine
Nederlands: kleefmijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondloperhond
Volgende onderwerp: vaskleef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 23:09:15 UTC 2026