Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondloperhond
rondloperhond [boodskap #148038] Sa., 24 Mei 2025 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondloperhond
Afbreking: rond•lo•per•hond
Samestelling: rondloper + hond


Selfstandige naamwoord: rondloperhond
Meervoud: rondloperhonde
Verkleinwoord: rondloperhondjie
Meervoud van verkleining: rondloperhondjies

Betekenis:
• 'n Hond wat nie 'n vaste huis het nie en op straat rondloop.

Gebruik:
• Hulle het die DBV gebel om die rondloperhond te kom haal.

Vertaling:
Engels: stray dog, wandering dog
Nederlands: zwerfhond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rommelstrooier
Volgende onderwerp: kleefmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 22:50:48 UTC 2025