Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaksel
braaksel [boodskap #148030] Sa., 24 Mei 2025 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
braaksel
Afbreking: braak•sel
Samestelling: braak + -sel


Selfstandige naamwoord: braaksel
Meervoud: braaksels
Verkleinwoord: braakseltjie
Meervoud van verkleining: braakseltjies

Betekenis:
• Halfverteerde voedsel wat vanuit die maag deur die mond uitgebraak is.

Gebruik:
• Ná die wilde partytjie het die hele huis na bier en braaksel gestink.

Spreekwoord:
• 'n Hond kom tot sy eie braaksel terug. [Iemand keer terug na wat hy vroeër verfoei het.]

Sinoniem:
• kots
• opbringsel
• uitbraaksel

Vertaling:
Engels: vomit
Nederlands: braaksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarbo
Volgende onderwerp: speenvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 09:18:53 UTC 2026