| pylgeweer [boodskap #148023] |
Vr., 23 Mei 2025 13:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pylgeweer
Afbreking: pyl•ge•weer
Samestelling: pyl + geweer
Selfstandige naamwoord: pylgeweer
Meervoud: pylgewere
Verkleinwoord: pylgeweertjie
Meervoud van verkleining: pylgeweertjies
Betekenis:
• 'n Geweer wat pyle skiet.
Gebruik:
• Die renoster is vanuit 'n helikopter met 'n pylgeweer verdoof.
Vertaling:
Engels: arrow rifle, dart gun
Nederlands: pijlgeweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|