Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skopfiets
skopfiets [boodskap #148022] Vr., 23 Mei 2025 13:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee skopfietse.
Twee skopfietse.
skopfiets
Afbreking: skop•fiets
Samestelling: skop + fiets


Selfstandige naamwoord: skopfiets
Meervoud: skopfietse
Verkleinwoord: skopfietsie
Meervoud van verkleining: skopfietsies

Betekenis:
• Speelding met 'n twee wiele, 'n lae voetplank en 'n handvatsel.

Gebruik:
• Staan met jou een been op die skopfiets en gebruik die ander been om jouself vorentoe te skop.

Vertaling:
Engels: kick scooter
Nederlands: kickfiets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vliegdekskip
Volgende onderwerp: pylgeweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 16:32:45 UTC 2025