Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vliegdekskip
vliegdekskip [boodskap #148021] Vr., 23 Mei 2025 13:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee vliegdekskepe.
Twee vliegdekskepe.
vliegdekskip
Afbreking: vlieg•dek•skip
Samestelling: vliegdek + skip


Selfstandige naamwoord: vliegdekskip
Meervoud: vliegdekskepe

Betekenis:
• 'n Oorlogskip met 'n vliegdek vir vliegtuie en/of helikopters.

Gebruik:
• Die vliegdekskip het hysers waarmee die vliegtuie na en van die vliegdek geneem word.

Vertaling:
Engels: aircraft carrier
Nederlands: vliegdekschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarstrek
Volgende onderwerp: skopfiets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 16:35:11 UTC 2025