Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Oor atoombom-ontploffings
Re: Oor atoombom-ontploffings [boodskap #14802] Sa, 16 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes: >

>
> Daai goue plaat op die buitekant van die Voyager ruimtetuig wat nou al diep
> in die buitenste ruimte trek, is gemaak van SA se goud.

Haai, ek het dit nie geweet nie.
Waar kry mens die inligting?

> Hoekom blameer julle nie in die eerste plek vir Albert Einstein nie, dan
> hoef niemand anders mos skuldgevoelens te hê nie, of hoe? As dit enige sin
> sou maak, kan jy hom sommer 'n Joodse Nukluêre Vark noem.

Hoekom moet Einstein alleen geblameer
word?

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Vriende oorsee...
Volgende onderwerp: Re: Van Mutimoord gepraat....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 12:15:17 MGT 2024