| dorsmasjien [boodskap #148012] |
Do., 22 Mei 2025 16:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dorsmasjien
Afbreking: dors•ma•sjien
Samestelling: dors + masjien
Selfstandige naamwoord: dorsmasjien
Meervoud: dorsmasjiene
Verkleinwoord: dorsmasjientjie
Meervoud van verkleining: dorsmasjientjies
Betekenis:
• 'n Masjien waarmee 'n mens dors (die pitte van 'n graan soos koring verwyder).
Gebruik:
• Sommige boere oes nog die mielies met die hand en stroop die pitte met 'n dorsmasjien.
Sinoniem:
• dorser
Hiponiem:
• mieliedorsmasjien
• oesdorsmasjien
• snydorsmasjien
Verwant:
• stroper
Vertaling:
Engels: thresher, threshing-machine
Nederlands: dorsmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|