Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maplotter
maplotter [boodskap #148009] Do., 22 Mei 2025 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maplotter
Afbreking: ma•plot•ter


Selfstandige naamwoord: maplotter
Meervoud: maplotters
Verkleinwoord: maplottertjie
Meervoud van verkleining: maplottertjies

Betekenis:
• Persoon wat op 'n plot/kleinhoewe woon.

Gebruik:
• Sy is 'n maplotter van Benoni.

Vertaling:
Engels: person living on a plot/smallholding
Nederlands: persoon die op een klein landbouwbedrijf woont

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versmoor
Volgende onderwerp: ontpop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:45:33 UTC 2025