Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versmoor
versmoor [boodskap #148008] Do., 22 Mei 2025 13:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versmoor
Afbreking: ver•smoor
Samestelling: ver- + smoor


Werkwoord: versmoor
Verlede tyd: het versmoor

Betekenis:
• Om dood te maak deur suurstof te ontneem.
• (figuurlik) Om aan 'n oormaat van iets te wurg.

Gebruik:
• Die vrou het per ongeluk in haar slaap op die kind gelê en hy het versmoor. [1 Konings 3:19]
• Die planeet versmoor in plastiek.

Sinoniem:
• asfiksieer
• verstik

Afgelei:
• vermoorde
• versmorend
• versmoring

Vertaling:
Engels: to smother, suffocate, asphyxiate
Nederlands: versmoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bosluiskoors
Volgende onderwerp: maplotter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 17:23:26 UTC 2025