| boskasie [boodskap #148005] |
Do., 22 Mei 2025 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boskasie
Afbreking: bos•ka•sie
Selfstandige naamwoord: boskasie
Meervoud: boskasies
Betekenis:
• 'n Deurmekaar bos hare; wilde kapsel/haredos.
• 'n Ruig begroeide gebied; digte plantegroei.
Gebruik:
• Gaan kam daai boskasie van jou!
• Bome is goed vir die grond en voorkom erosie, maar as dit 'n ondeurdringbare boskasies vorm kan dit nie deur wild bewei word nie.
Wisselvorm:
• bosgasie (verouderd)
Sinoniem:
• mopkop
• woud
Vertaling:
Engels: bush hear; bush, forest
Nederlands: bos, bosschage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|