| baansyfer [boodskap #148004] |
Do., 22 Mei 2025 07:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
baansyfer
Afbreking: baan•sy•fer
Samestelling: baan + syfer
Selfstandige naamwoord: baansyfer
Meervoud: baansyfers
Betekenis:
• (gholf) Die aantal houe wat 'n goeie gholfspeler op 'n bepaalde putjie behoort te speel.
Gebruik:
• Ná 'n paar brouhoue het die gholfspeler twee houe oor baansyfer op die eerste putjie aangeteken.
Vertaling:
Engels: par
Nederlands: par
Nota:
• 'n Voëltjie is een onder baansyfer, 'n arend is twee onder baansyfer en 'n albatros is drie onder baansyfer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|