| wegholoorwinning [boodskap #147998] |
Wo., 21 Mei 2025 12:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegholoorwinning
Afbreking: weg•hol•oor•win•ning
Samestelling: weghol + oorwinning
Selfstandige naamwoord: wegholoorwinning
Meervoud: wegholoorwinnings
Betekenis:
• 'n Besonder groot en oortuigende oorwinning.
Gebruik:
• Die Springbokke het Namibië in 'n wegholoorwinning van 87-0 verpletter.
Sinoniem:
• wegholsege
Vertaling:
Engels: walkover, runaway victory, landslide win
Nederlands: bijzonder grote overwinning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|