Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weglêsnor
weglêsnor [boodskap #147997] Wo., 21 Mei 2025 11:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weglêsnor
Afbreking: weg•lê•snor
Samestelling: weglê + snor


Selfstandige naamwoord: weglêsnor
Meervoud: weglêsnorre

Betekenis:
• 'n Besondere groot snor.

Gebruik:
• Hannes se weglêsnor beïndruk mense waar hy ook al gaan.

Vertaling:
Engels: handlebar moustache
Nederlands: grote snor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skepskop
Volgende onderwerp: wegholoorwinning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 18:16:42 UTC 2025