Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegeeflikheid
toegeeflikheid [boodskap #147995] Wo., 21 Mei 2025 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegeeflikheid
Afbreking: toe•geef•lik•heid
Samestelling: toegeeflik + -heid


Selfstandige naamwoord: toegeeflikheid
Meervoud: toegeeflikhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van toegeeflik wees.

Gebruik:
• Jy moenie my toegeeflikheid met swakheid verwar nie.

Sinoniem:
• bedagsaamheid
• genadigheid
• inskiklikheid
• teerhartigheid
• toegewendheid
• verdraagsaamheid
• welwillendheid

Antoniem:
• ontoegeeflikheid

Vertaling:
Engels: leniency, tolerance, indulgence
Nederlands: toegeeflijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalstryder
Volgende onderwerp: skepskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 02:12:37 UTC 2025