Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterstoep
agterstoep [boodskap #147991] Wo., 21 Mei 2025 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterstoep
Afbreking: ag•ter•stoep
Samestelling: agter + stoep


Selfstandige naamwoord: agterstoep
Meervoud: agterstoepe
Verkleinwoord: agterstoepie
Meervoud van verkleining: agterstoepies

Betekenis:
• Die stoep aan die agterkant van 'n gebou.

Gebruik:
• Die tannie sit op die agterstoep en kyk hoe die oom braai.

Antoniem:
• voorstoep

Vertaling:
Engels: back porch, back patio
Nederlands: achterstoep, achterveranda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskrikmiddel
Volgende onderwerp: agterstewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 07 18:04:35 UTC 2026