| aanstons [boodskap #147989] |
Wo., 21 Mei 2025 08:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanstons
Afbreking: aan•stons
Bywoord: aanstons
Betekenis:
• Binnekort, of oor 'n kort rukkie.
Gebruik:
• Pak op, ons gaan aanstons ry.
Sinoniem:
• binnekort
• kortliks
• netnou
• nou-nou
• spoedig
• straks
• weldra
Vertaling:
Engels: just now, shortly, soon
Nederlands: aanstonds, binnenkort, spoedig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|