Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winkelpop
winkelpop [boodskap #147985] Di., 20 Mei 2025 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Winkelpoppe
Winkelpoppe
winkelpop
Afbreking: win•kel•pop
Samestelling: winkel + pop


Selfstandige naamwoord: winkelpop
Meervoud: winkelpoppe
Verkleinwoord: winkelpoppie
Meervoud van verkleining: winkelpoppies

Betekenis:
• 'n Pop wat in 'n winkel gebruik word om klere uit te stal.

Gebruik:
• Sy kyk na die mooi geklede winkelpoppe in die winkel se vensters.

Sinoniem:
• mannekyn
• modepop
• vertoonpop

Vertaling:
Engels: mannequin, dress form, dummy
Nederlands: etalagepop, mannequin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandklokreël
Volgende onderwerp: skoolmeisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 09:38:07 UTC 2026