| besieling [boodskap #147982] |
Di., 20 Mei 2025 13:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besieling
Afbreking: be•sie•ling
Samestelling: besiel + -ing
Selfstandige naamwoord: besieling
Meervoud: besielinge
Betekenis:
• Innerlike vuur en inspirasie.
Gebruik:
• Die toespraak was 'n besieling vir een en almal.
• Geen opoffering was hom te groot nie en sy besieling en geesdrif ons tot groter hoogtes aangespoor.
Sinoniem:
• gedrewenheid
• begeestering
• bevlieging
• entoesiasme
• geesdrif
• ingewing
• inspirasie
Vertaling:
Engels: inspiration, enthusiasm
Nederlands: bezieling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|