Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolkamp
skoolkamp [boodskap #147980] Di., 20 Mei 2025 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolkamp
Afbreking: skool•kamp
Samestelling: skool + kamp


Selfstandige naamwoord: skoolkamp
Meervoud: skoolkampe
Verkleinwoord: skoolkampie
Meervoud van verkleining: skoolkampies

Betekenis:
• 'n Geleentheid waar leerlinge onder leiding van 'n onderwyser êrens gaan kamp.

Gebruik:
• 'n Skoolkamp is 'n onvergeetlike ervaring wat 'n kind nooit sal vergeet nie!

Vertaling:
Engels: school camp
Nederlands: schoolkamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: storielyn
Volgende onderwerp: besieling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:46:51 UTC 2025