Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wisselbou
wisselbou [boodskap #147968] So., 18 Mei 2025 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wisselbou
Afbreking: wis•sel•bou
Samestelling: wissel + bou


Selfstandige naamwoord: wisselbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die periodiese afwisseling van die gewasse wat geplant word om uitputting van die grond te voorkom.

Gebruik:
Wisselbou word toegepas deur peulgewasse ná die oes op die mielielande te plant om die grond met stikstof te verryk.

Afgelei:
• wisselbougewas

Vertaling:
Engels: crop rotation, rotary cultivation
Nederlands: wisselbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siektevry
Volgende onderwerp: plantsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:31:08 UTC 2025