Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siektevry
siektevry [boodskap #147967] So., 18 Mei 2025 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siektevry
Afbreking: siek•te•vry
Samestelling: siekte + vry


Byvoeglike naamwoord: siektevry
Attributief: siektevrye

Betekenis:
• Wat vry is van siekte.

Gebruik:
• Boere moet versigtig wees wanneer hulle diere aankoop en moet seker maak dat dié diere siektevry is.

Sinoniem:
• asepties
• gesond

Vertaling:
Engels: disease free
Nederlands: ziektevrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhibering
Volgende onderwerp: wisselbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:08:02 UTC 2025