Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skraapsugtig
skraapsugtig [boodskap #147962] Sa., 17 Mei 2025 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skraapsugtig
Afbreking: skraap•sug•tig
Samestelling: skraapsug + -tig


Byvoeglike naamwoord: skraapsugtig
Vergrotende trap: skraapsugtiger
Oortreffende trap: skraapsugtigste
Attributief: skraapsugtige

Betekenis:
• Wat van skraapsug getuig; heeltemal te gefokus is op die bymekaarmaak van goedere en opbou van kapitaal.

Gebruik:
• Die skraapsugtigste man spandeer nie geld op onbenullighede nie.

Sinoniem:
• gierig
• hebsugtig
• inhalig
• suinig
• vrekkerig

Vertaling:
Engels: scraping, niggardly, stingy
Nederlands: schraapzuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skraapsug
Volgende onderwerp: waarkragtens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:24:21 UTC 2025