| kwosiënt [boodskap #147953] |
Vr., 16 Mei 2025 11:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwosiënt
Afbreking: kwo•si•ënt
Selfstandige naamwoord: kwosiënt
Meervoud: kwosiënte
Betekenis:
• Die resultaat/antwoord van 'n deelsom.
Gebruik:
• Die kwosiënt van 12 en 3 is 4 (waar 12 die deeltal en 3 die deler is).
Sinoniem:
• verhouding
Vertaling:
Engels: quotient
Nederlands: quotiënt
Nota:
• Van Latyn: quotiens, "hoeveel keer".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|