| lekkerlyf [boodskap #147951] |
Do., 15 Mei 2025 18:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lekkerlyf
Afbreking: lek•ker•lyf
Samestelling: lekker + lyf
Byvoeglike naamwoord: lekkerlyf
Attributief: lekkerlyf
Betekenis:
• Wat effens dronk of bedwelm is; in 'n gelukkige en ontspanne toestand.
Gebruik:
• Gelukkig was niemand dronk nie, maar teen die einde van die aand was 'n paar van die kêrels redelik lekkerlyf.
Sinoniem:
• aangeklam
• dronkerig
• geskonke
Vertaling:
Engels: tipsy, mellow, squiffy
Nederlands: aangeschoten, dronken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|