| gesagsfiguur [boodskap #147949] |
Do., 15 Mei 2025 16:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesagsfiguur
Afbreking: ge•sags•fi•guur
Samestelling: gesag + -s- + figuur
Selfstandige naamwoord: gesagsfiguur
Meervoud: gesagsfigure
Verkleinwoord: gesagsfiguurtjie
Meervoud van verkleining: gesagsfiguurtjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat gesag of invloed oor ander uitoefen.
Gebruik:
• As 'n ouer is jy 'n gesagsfiguur in jou huis.
Sinoniem:
• gesaghebber
• gesagsliggaam
• maghebber
• outokraat
Vertaling:
Engels: authority figure
Nederlands: autoriteitsfiguur, gezagsdrager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|