| inseep [boodskap #147946] |
Wo., 14 Mei 2025 10:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inseep
Afbreking: in•seep
Samestelling: in + seep
Werkwoord: seep in, inseep
Verlede tyd: het ingeseep
Betekenis:
• Om seep in te vryf; goed met 'n reinigingsmiddel smeer.
Gebruik:
• Stort met koue water en draai die kraan toe terwyl jy inseep.
Afgelei:
• inseping
Vertaling:
Engels: to soap
Nederlands: inzepen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|