| onafgebroke [boodskap #147943] |
Di., 13 Mei 2025 13:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onafgebroke
Afbreking: on•af•ge•bro•ke
Samestelling: on- + afgebroke
Byvoeglike naamwoord: onafgebroke
Attributief: onafgebroke
Betekenis:
• Wat nie afgebroke is nie. Sonder onderbreking.
Gebruik:
• Dit het die hele dag onafgebroke gereën.
Sinoniem:
• aaneen
• aaneengeskakel
• aaneenlopend
• aanhoudend
• aanmekaar
• deurlopend
• konstant
• kontinu
• ononderbroke
• onophoudelik
• onverpoos
• opeenvolgend
• voortdurend
Antoniem:
• afgebroke
• sporadies
Afgelei:
• onafgebrokenheid
Vertaling:
Engels: uninterrupted, incessant, continuous
Nederlands: ononderbroken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|