| metaaloksied [boodskap #147941] |
Di., 13 Mei 2025 12:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metaaloksied
Afbreking: me•taal•ok•sied
Samestelling: metaal + oksied
Selfstandige naamwoord: metaaloksied, metaaloksiede
Meervoud: metaaloksiede, metaaloksiedes
Betekenis:
• Die produk wat vorm as 'n metaal met suurstof reageer.
Gebruik:
• Aluminiumoksied, koperoksied, silweroksied, sinkoksied en ysteroksied is metaaloksiede.
Vertaling:
Engels: metal oxide
Nederlands: metaaloxide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|