Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysteroksied
ysteroksied [boodskap #147938] Di., 13 Mei 2025 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysteroksied
Afbreking: ys•ter•ok•sied
Samestelling: yster + oksied


Selfstandige naamwoord: ysteroksied, ysteroksiede
Meervoud: ysteroksiede, ysteroksiedes

Betekenis:
• 'n Chemiese verbinding van yster met suurstof.

Gebruik:
• Korrosie is die proses waar die oppervlakte van 'n metaal met suurstof reageer om ysteroksied te vorm.

Wisselvorm:
• ysterokside

Sinoniem:
• ferrioksied

Vertaling:
Engels: iron oxide
Nederlands: ijzeroxide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lakmoes
Volgende onderwerp: galvaniseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 15:25:52 UTC 2025