| veneries [boodskap #147934] |
Ma., 12 Mei 2025 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veneries
Afbreking: ve•ne•ries
Byvoeglike naamwoord: veneries
Attributief: veneriese
Betekenis:
• (medies) Met betrekking tot geslagsiektes.
Gebruik:
• Seksuele losbandigheid kan tot ongewenste swangerskap en allerlei veneriese siektes soos vigs lei.
Sinoniem:
• eroties
• genitaal
Vertaling:
Engels: venereal
Nederlands: venerisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|