Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruiterlik
ruiterlik [boodskap #147927] Ma., 12 Mei 2025 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruiterlik
Afbreking: rui•ter•lik
Samestelling: ruiter + -lik


Byvoeglike naamwoord: ruiterlik
Attributief: ruiterlike

Betekenis:
• Op 'n eerlike manier, sonder om doekies om te draai.

Gebruik:
• As ek verkeerd is, sal ek dit ruiterlik erken.

Sinoniem:
• direk
• eerlik
• openlik
• opreg
• onverbloemd
• openhartig
• reguit
• ridderlik
• rondborstig

Afgelei:
• ruiterlikheid

Vertaling:
Engels: frank, frankly, open, openly, straight
Nederlands: ruiterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pornografies
Volgende onderwerp: rypvry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 14:59:33 UTC 2025