| pornografies [boodskap #147926] |
Ma., 12 Mei 2025 15:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pornografies
Afbreking: por•no•gra•fies
Samestelling: pornografie + -s
Byvoeglike naamwoord: pornografies
Attributief: pornografiese
Betekenis:
• Wat bedoel is om seksueel te prikkel.
Gebruik:
• Die fliek is pornografies van aard.
• Sy is 'n pornografiese aktrise.
Sinoniem:
• immoreel
• onkuis
• onsedelik
• ontugtig
• sedebederwend
• seksueel
• skurf
Vertaling:
Engels: pornographic
Nederlands: pornografisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|