Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeleerd
ongeleerd [boodskap #147909] Wo., 07 Mei 2025 17:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ongeleerd
Afbreking: on•ge•leerd
Samestelling: on- + geleer + -d


Byvoeglike naamwoord: ongeleer, ongeleerd
Attributief: ongeleerde

Betekenis:
• Wat nie formele onderrig ontvang het nie.
• Wat nie mooi of reg geleer is nie.

Gebruik:
• Die dissipels was eenvoudige en ongeleerde mense.
• Die perd is ongeleerd.

Sinoniem:
• onafgerig
• onbelese
• ongeleerd
• ongeletterd
• ongeskool
• onkundig
• onontwikkeld
• onopgevoed

Antoniem:
• geleerd

Afgelei:
• ongeleerdheid

Vertaling:
Engels: uneducated, illiterate, unlearned, untrained
Nederlands: ongeleerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sieldodend
Volgende onderwerp: ongeregverdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 17 15:42:01 UTC 2026