Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » na-oorlogs
na-oorlogs [boodskap #147898] So., 04 Mei 2025 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
na-oorlogs
Afbreking: na•oor•logs
Samestelling: na + oorlog + -s


Byvoeglike naamwoord: na-oorlogs
Attributief: na-oorlogse

Betekenis:
• Die tyd direk na 'n oorlog.

Gebruik:
• Die na-oorlogse toestande in Europa was haglik.

Vertaling:
Engels: post-war
Nederlands: naoorlogs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stomgeslaan
Volgende onderwerp: numeries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 21:35:14 UTC 2025