Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverhandelbaar
onverhandelbaar [boodskap #147886] Sa., 03 Mei 2025 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverhandelbaar
Afbreking: on•ver•han•del•baar
Samestelling: on- + verhandelbaar


Byvoeglike naamwoord: onverhandelbaar
Attributief: onverhandelbare

Betekenis:
• Wat nie verkoop of vir iets anders geruil kan word nie.

Gebruik:
• Gesteelde goedere is onverhandelbaar.

Antoniem:
• verhandelbaar

Afgelei:
• onverhandelbaarheid

Verwant:
• onbemarkbaar

Vertaling:
Engels: untradeable
Nederlands: niet verhandelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadruklik
Volgende onderwerp: oorgerus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:37:57 UTC 2025