Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadruklik
nadruklik [boodskap #147885] Sa., 03 Mei 2025 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadruklik
Afbreking: na•druk•lik
Samestelling: nadruk + -lik


Byvoeglike naamwoord: nadruklik
Attributief: nadruklike

Betekenis:
• Met nadruk. Op 'n baie duidelike manier.

Gebruik:
• Die juffrou het nadruklik gesê dat ons môre toets skryf.

Sinoniem:
• definitief
• duidelik
• emfaties
• kategories
• ondubbelsinnig
• onomwonde
• pertinent
• stellig
• uitdruklik

Afgelei:
• nadruklikheid

Vertaling:
Engels: emphatic, emphatically, decidedly
Nederlands: nadrukkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortelslaai
Volgende onderwerp: onverhandelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 22:43:16 UTC 2025