| inrig [boodskap #147882] |
Sa., 03 Mei 2025 17:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inrig
Afbreking: in•rig
Samestelling: in + rig
Werkwoord: rig in, inrig
Verlede tyd: het ingerig
Betekenis:
• Om geskik te maak vir gebruik.
Gebruik:
• Rig jou lewe in volgens die wil van God.
• Hy het die vertrek as 'n studeerkamer ingerig.
Sinoniem:
• aanlê
• aanpas
• indeel
• installeer
• meubileer
• opstel
• orden
• rangskik
• toerus
• uitrus
• voorberei
Hiponiem:
• doofstomme-inrigting
• landbou-inrigting
• sielsieke-inrigting
Afgelei:
• inrigter
• inrigting
Vertaling:
Engels: to lay out, equip, furnish, organize
Nederlands: inrichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|