Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderkamer
kinderkamer [boodskap #147881] Sa., 03 Mei 2025 17:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24203
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderkamer
Afbreking: kin•der•ka•mer
Samestelling: kinder + kamer


Selfstandige naamwoord: kinderkamer
Meervoud: kinderkamers
Verkleinwoord: kinderkamertjie
Meervoud van verkleining: kinderkamertjies

Betekenis:
• 'n Vertrek wat vir 'n kind of kinders ingerig is.

Gebruik:
• Moet ons die kinderkamer blou of piek verf?

Vertaling:
Engels: nursery, baby room
Nederlands: kinderkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poepdronk
Volgende onderwerp: inrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 15:03:44 UTC 2025