| wielboog [boodskap #147879] |
Sa., 03 Mei 2025 10:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wielboog
Afbreking: wiel•boog
Samestelling: wiel + boog
Selfstandige naamwoord: wielboog
Meervoud: wielboë
Betekenis:
• Die geboë kas waarin 'n wiel gemonteer word.
Gebruik:
• Die motor se wielboë is met 'n plastiekafwerking uitgevoer om die bakwerk teen voorwerpe wat van die pad af opskiet te beskerm.
Vertaling:
Engels: wheel arch
Nederlands: wielkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|