| onopsetlik [boodskap #147877] |
Vr., 02 Mei 2025 18:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onopsetlik
Afbreking: on•op•set•lik
Samestelling: on- + opsetlik
Byvoeglike naamwoord: onopsetlik
Attributief: onopsetlike
Betekenis:
• Wat nie opsetlik/ aspris is nie.
Gebruik:
• 'n Aantal kinders is weens onopsetlike vergiftiging in die hospitaal opgeneem.
Sinoniem:
• onbedoeld
• onbewustelik
• onnadenkend
• per ongeluk
• toevallig
Antoniem:
• moedswillig
• opsetlik
Afgelei:
• onopsetlikheid
Vertaling:
Engels: unintentional, unintentionally
Nederlands: onopzettelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|