Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onjuis
onjuis [boodskap #147875] Vr., 02 Mei 2025 18:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24290
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onjuis
Afbreking: on•juis
Samestelling: on- + juis


Byvoeglike naamwoord: onjuis
Vergrotende trap: meer onjuis
Oortreffende trap: mees onjuiste
Attributief: onjuiste

Betekenis:
• Wat nie reg of waar is nie.

Gebruik:
• Ongelukkig is die feite in verskeie van hierdie berigte onjuis.

Sinoniem:
• foutief
• inkorrek
• onakkuraat
• onwaar
• vals
• verkeerd
• verkeerdelik

Antoniem:
• juis

Afgelei:
• onjuistheid

Vertaling:
Engels: incorrect, inaccurate, erroneous, mistaken
Nederlands: onjuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerdrukkend
Volgende onderwerp: onopgevoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 14:18:15 UTC 2026