| jeukerig [boodskap #147873] |
Vr., 02 Mei 2025 17:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jeukerig
Afbreking: jeu•ke•rig
Samestelling: jeuk + -erig
Byvoeglike naamwoord: jeukerig
Vergrotende trap: jeukeriger
Oortreffende trap: jeukerigste
Attributief: jeukerige
Partitief: jeukerigs
Betekenis:
• Wat besig is om te jeuk; voel asof 'n mens dit moet krap.
• Wat stout en lewendig is.
Gebruik:
• Die jeukerige uitslag word met 'n spesiale salf behandel.
• Hy is nog jonk en jeukerig.
Sinoniem:
• kielierig
• kriewelrig
• prikkelbaar
Afgelei:
• jeukerigheid
Vertaling:
Engels: itchy, itching, scratchy; horny
Nederlands: jeukerig; geil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|