Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uvulêr
uvulêr [boodskap #147871] Do., 01 Mei 2025 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uvulêr
Afbreking: u•vu•lêr


Byvoeglike naamwoord: uvulêr
Attributief: uvulêre

Betekenis:
• Wat die uvula (kleintongetjie) betref, of met die kleintongetjie voortgebring word.

Gebruik:
• Die /ʀ/ in "rooi" (Wes-Kaapse dialek) is 'n uvulêre trilklank.

Vertaling:
Engels: uvular
Nederlands: uvulair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelvuldig
Volgende onderwerp: voorskools
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 07:51:13 UTC 2026